| Modulekode | VPB 260 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die verplegingsbestuurder se verantwoordelikhede ten opsigte van die behoud van verpleegpersoneel en die lewering van kwaliteit verpleegdienste. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | VPB 250 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App